lkjhlk

 

    TUIS    

    ProduKTE    

    kontak   

 

To view this Page in English click here! / Om hierdie blad in Engels te besigtig druk hier!

 

Piket 

Carel van Niekerk Ingenieurswerke is die vervaardiger van hoë kwaliteit landbouimplemente. Die maatskappy het ontstaan in 1933 onder die naam Van Niekerk & Krupp en het in 1993 die naam verander na Carel van Niekerk Ingenieurswerke. Carel van Niekerk Ingenieurswerke is die trotse ontwikkelaar van die Piket-reeks.

Die Piket-handelsnaam is welbekend vir uitstekende kwaliteit en maklike instandhouding.

Die Piket-reeks is ontwerp vir Afrika-toestande deur ‘n span gekwalifiseerde ingenieurs wat van die nuutste CAD-sagteware en vervaardigingstegnologie gebruik maak. Voeg hierby ‘n gesamentlike bedryfsondervinding van amper 100 jaar en jy het ‘n handelsmerk in ‘n klas van sy eie!

 

Lees meer oor die Piket Geskiedenis

  
Tuis    Produkte    Kontak   Geskiedenis