| saagbank saag
houtsaag hout vuurmaakhout boomver skoonmaak braaihout braai piket saagbank
piket saag piketsaag
|
||||
![]()
|
|
|
|
Piket SAAGBANK |
||
![]() |
||
![]() |
||
|
Algemene Toepassing Die saagbank is net die regte implement om vuurmaakhout te saag. Die saagbank kan maklike verkuif word deur die gebruik van driepunt haak en kan vinnige opgestel word sonder om tyd te vermors nie. Die saag word aangedryf deur die PTO, en het skerms om die werker te beskerm teen bewegende parte. Die Tungsten lem gee jou die versekering dat die die lem lank sal skerp bly, en met 'n stewige raam is dit nie 'n masjien wat jou in die steek sal laat nie.. |
||
|
|
||