Piket veer ploeg eenrigting ploeg met saad kis kunsmus kis  skottel ploeg

 

    TUIS    

    ProduKTE    

    kontak   

 

 

 

Piket Eenrigting Ploeg

 

Algemene Toepassing

Die Piket Eenrigting Ploeg is ideal vir die ploeg van rowwe, klipperige en wortelryke grond.  Die ploeg kan grond op die tradisionele bewerkings metode toegepas word en is toegerus met 'n kombinasie koring en kunsis kus wat die ploeg instaat stel om te saai en kunsmis toe te dien terwyl dit ploeg.  Die Piket eenrigting ploeg kan aangewend word in ongelyk, heuwelagtige, dorre bank, klewerige of nat gronde.

  
PAMFLET AFLAAI
 
Tuis   |   Produkte   |   Kontak