TUIS
ProduKTE
kontak
Piket oortap wa
Algemene Kenmerke
Awegaars
PTO-aandrywing
1 Horisontale en 1 skuins awegaar
Hidroliese knak-aksie van skuins uittap awegaar
Hidroliese verstelling van awegaar-sluisopening
Saadbak
Hoë kwaliteit lasersnywerk van bak-plate
Duursame 2K-verf
Twee perspex loer-opening
Onderstel
Stewige gesweiste onderstel van kanaalyster
Hoogte-verstelbare trekstangpunt
Wielie
Wye ballonwiele
Hoogte-verstelbare wielaste
Aflaai van PDF pamflet vir meer inligting