vuurmaak hout braai hout houtklower klower braai hout vuurmaak vuur 

 

    TUIS    

    ProduKTE    

    kontak   

 

 

 

Piket HOUTKLOWER

Algemene Toepassing

Die houtklower is die ideale implement vir die vervaardiging van vuurmaak hout.  Die houtklower gebruik minimale arbeid en lewer optimale uitsette deur die hout in beide rigtings te kloof.  Die houtklower kan maklik opgestel en verkuif word deur gebruik te maak van die trekker se driepunt.  Die lem benodig geen skerpmaak nie, en met lae onderhoud is hierdie net die regte masjien vir die vervaardiging van vuurmaak hout 

PAMFLET AFLAAI 

 

Tuis   |   Produkte   |   Kontak