dam skraaper damskrop

 

    TUIS    

    ProduKTE    

    kontak   

 

 

 

Piket damskrop

Algemene Toepassing

  • Piket Damskroppe is beskikbaar in twee modelle naamlik: 2,4 kub en 1,6 kub meter.

  • Die unieke eienskap en voordeel van die Piket damskrop is dat twee damskroppe in tandem (agtermekaar) gehaak kan word. Die resultaat is dat 4,8 kub meter of 3,2 kub meter grond met een slag vervoer word. Omdat eers die een en dan die ander een afsonderlik volgeskep word, word daar nie meer kilowatt drywing vereis nie. Die skep-aksie vereis meer perdekag, maar die vervoer vereis min perdekrag. 

  • Die damskrop het min bewegende dele.

    Dus word die werk in die helfte van die tyd en met die helfte van die brandstof verrig.

  • Die grootte van die bande het die effek dat die damskrop nie maklik vassit nie, want in sand is die groot bande onontbeerlik en dra by dat die trekker die skop(pe) baie makliker sleep.

Spesifikasies

  • Wydte van lem: 1,83 meter.

  • Bande: 12 x 18 x 10 laag.

  • Hidrouliese silinders: 2 x 80 deursnee x 457mm slaglengte.

  • Trekker grootte vir 4,6 kub meter = 75 tot 80 kW of meer

 

 

  
Tuis   |   Produkte   |   Kontak